Seester Klas (2-3jr -"Pottie Train") - Seester klas

Hierdie is die 2 - 3 jariges se klas. Die Seester klas is beter bekend as die Bambino "pottie train" klas.
Hier is dit die werk van die geduldige Juffrou en Assistent om die peuters te help met die groot stap van doek na toilet met die "onsuite" potjies tot hulle beskikking.
Sover moontlik probeer ons vannaf hierdie klas die nuwe kurrikulum te volg soos uiteengesit op die vorige bladsy.