Al die klasse by Bambino poog om vanaf 2 jaar oud hierdie kurrikulum te volg:
  • Bybeltyd
  • Weer/dag/Maand/Datum
  • Klassikale Wiskunde
  • Musiek en beweging
  • Tema bespreking
  • Skeppende aktiwiteite
  • Opruim en Toiletroetine
  • Verversings
  • Buitespel en Toiletroetine
  • Opvoedkundige (Syfers, Geletterheid, Konstruksie)
  • Taal / Gedigte / Klanke / Storie
  • Etenstyd
  • Rustyd
  • Snoepietyd/Toiletroetine
  • Buitespel 1
  • Buitespel 2
  • Opruiming / Toiletroetine

Vir meer inligting asook fotos kies gerus die klassie aan linkerkant.