Bambino Kalender
<<  Mei 2012  >>
 Ma  Di  Wo  Do  Vr  Sa  So 
   1  2  3  4  5  6
  7  8  910111213
14151617181920
21222324252627
28293031   
Inteken Vorm

Baie welkom by ons webtuiste aan alle bestaande ouers en voornemende ouers.

Gaan gerus deur ons webtuiste. Hier sal  U inligting en aflaaibare dokumente vind wat U benodig. Ons het n spesiale foto afdeling waar ouers na die foto's kan kyk en dit dan by die kantoor kan bestel.

Maak gerus gebruik van ons registrasie afdeling, waar U kan registreer as n gebruiker en sodoende alle belangrike dokumente kan aflaai. Ons sal ook van tyd tot tyd alle nuus op die voorblad sit.

Hou asb ons kalender dop, daar sal ons alle belangrike datums insit.